Modulekode | AFR 366 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Kwartaalmodule aangebied oor 14 weke Leer Nederlands (2) Die verwerwing van Nederlands as ‘n tweede- of vreemdetaal binne goed omlynde algemene beginsels, met die klem op spreekvaardighede. Hierdie module bou voort op AFR 265 met die verdere uitbreiding van woordeskat en grammatiese strukture. Skryfvaardigheid kom aanbod. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | AFR 265 |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Afrikaans |
Akademiese organisasie | Afrikaans |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App